Dorita en Bertus  Kleinkaap

Ons het presies 1000 rose gebruik vir hierdie troue! Die mooiste antieke bruin en ouwereldse pienk rose, saam met silver kandelare en 'n paar kristalle het die perfekte atmosfeer geskep vir hierdie "vintage" troue. Pragtig!