Hestie-Marie & Piet

Dit was voorwaarlik net 'n fees om saam met hierdie paartjie te werk! Van die eerste dag af net 'n vrolike plesier. 

"Julle het my droom van 'n romentiese/klasieke/vintage troue waar gemaak, baie dankie!" -Hestie-Marie