Linet & Gideon  Kleinkaap... Linet het glas en wit gekies vir 'n pragtige vars, elegante gevoel.

" Vreeslik baie baie dankie vir julle aandeel in my grooot dag!!  Dit was so lekker om julle net te kon los om op julle eie aan te gaan met die wete dat julle dit perfek sal doen "