Margaret & Perry had a gorgeous morning wedding at Kleinkaap. The elegant white and green arrangements was so lovely and complimented the beautiful morning. The tables were set up outside under the giant trees and we were truly blessed with a clear, hot day. 

 

"Ek wil jou baie graag net bedank vir die pragtige blomme en die uitstekende manier hoe jy my onthaal opgemaak het.  Ek was so in my skik, dit was net soos ek gehoop het dit sou wees.  Baie dankie.  Ons gaste was so verwonderd met die mooi en rustige, elegante set-up, ons het baie komplimente gekry.  Julle was uitstekend!! "