Mariska & Marnus Wat 'n lieflike, wit troue by Avianto!! Dit het soos 'n droom gelyk, en Mariska was sekerlik die mees ontspanne bruid ooit. Dit was so lekker om julle blomme & dekor vir hierdie spesiale dag te doen.