Testimonials 

"Beana en Louise,

Ek wil net van my kant af baie baie dankie se vir al julle moeite met ons troue!Dit was absoluut die troue waarvan ek gedroom het-en meer!Baie dankie vir al julle geduld met my, wt heeltyd my idees verander.Dankie vir julle idees en die ekstra goedjies waarmee julle voorendag gekom het, om presies aan my behoefte te voldoen.Die droom van my romantiese/klassieke/vintage troue het waar geword.

Ek is vreeslik dankbaar!

Hestie-Marie                              "

 " Hi Beana / Louise,


Ek wou julle net e-mail en vir julle baie dankie se vir die pragtige blomme op ons troue. Die venue het skoon anders gelyk. My man het ook gese dit was so pragtig en ons het net goeie feedback van ons gaste gekry! Als was awesome - van die tafels tot die kristalle met die lelies, die arch, die gazebo, ens!!! Christine het een van die ruikers huis toe gevat en ek het my hand ruiker gehou en die blomme het tot laas week nog mooi gelyk.

Dankie vir julle moeite en harde werk en dat julle deel was daarvan om ons dag vir ons baie spesiaal te maak.
Ons sal vir julle 'n paar fotos stuur sodra ons dit kry.

Baie blessings vir julle besigheid en julle families.
Groete,
Zoe & Charles Classen "

 

"    Dear Royal Flowers and Functions

 
This is just a little e-mail of appreciation for everything you have done for us.
Our 4 September wedding was such a success, and your part in it was huge.  We came to you with no idea of what we needed or even wanted for the occasion, and you performed a miracle.  You creatively gave us exactly what we needed, and more.  The professional manner, in which you arrived and created the décor into a stunning setting, greatly impressed us. 
We cannot thank you enough for helping make our day as perfect as it was, and we are recommending your services to everyone we meet.
Thank you again and all the best in any future endeavors.
 
Best regards,
Hannie and Jonathan Attenborough   "